
Voorsorg is beter as nasorg.
Laat jou kind lief RAAK vir Wiskunde van kleins af!
Gespesialiseerde Wiskunde ondersteuning vir graad 4 - 7 leerders
Gespesialiseerde Wiskunde ondersteuning vir graad 4 - 7 leerders
Wiskunde is 'n inoefen-vak. Elke leerder vorder teen sy/haar eie pas. Slegs deur gereelde inoefening word suksesvolle resultate verkry en gevolglik word leerders aangemoedig om ten minste die klasse vir twee uur-sessies by te woon. Indien 'n leerder nie na wense vorder nie word die sessies vermeerder.
Elke leerder ontwikkel uniek binne sy/haar huis-, skool - en leeromgewing en daarom poog I-Maths om elke leerder holisties te ondersteun. Gereelde kommunikasie tussen I-Maths en elke ouer is van kardinale belang en word gevolglik aangemoedig.
U kan όf opsie A όf opsie B kies. Tariewe is betaalbaar aan die begin van elke kwartaal. Druk asseblief die "Services"- bylaag vir meer inligting.
Maandag tot Donderdag
14:00 – 19:00
Vrydag 14:00 - 16:00
Saterdag 08:00 – 11:00
Elke sessie is 'n uur lank en begin al op die uur.
I-Maths bied ook lesse aan in die gemak van u huis. 'n Addisionele fooi van R5,00/km word gehef.
I-Maths bied ook lesse aan by ander lokale. Die nodige reëlings kan getref word.
We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.